
Articles
-
5 days ago |
businesslive.co.za | Antoinette Slabbert
Oil expected to push higher this week, while on Sunday markets in Qatar, Saudi Arabia and Kuwait largely unaffected by US strikes on Iran and Israel’s Tel Aviv main index reaches an all-time high As the global market for EVs has expanded so too have concerns over the security of supply of materials crucial to making them MEC exonerating Toyota SA Motors from responsibility for the lawsuit shows there are no grudges If the party does not recover its support, it stands to be the biggest loser...
-
6 days ago |
maroelamedia.co.za | Antoinette Slabbert
Eskom het miskien vanjaar minder beurtkrag as verlede jaar toegepas, maar inwoners van Pretoria en omliggende gebiede het nog steeds elke maand 4600 kragonderbrekings ervaar. Die krag was boonop gemiddeld 22 uur lank af gewees. Kenners meen dit is weens verouderde infrastruktuur en verskeie kriminele aktiwiteite, en bekommerde inwoners sê die feit dat kragonderbrekings nou meer onvoorspelbaar is en baie langer as twee ure op ʼn slag duur, maak dit boonop erger as beurtkrag.
-
1 week ago |
maroelamedia.co.za | Antoinette Slabbert
Geskryf deur: Riana de LangeVerbruikers wat in residensiële eiendom belê, glo die vraag na huureiendomme is tans sterk en baie wil hul eiendomsportefeuljes uitbrei, wys Absa se jongste indeks wat sentiment onder huiseienaars meet. Dit wil boonop voorkom of die mark vir die verkoop van eiendom ook weer aan’t herstel is. Die subindeks oor vertroue onder residensiële eiendomsbeleggers was in die eerste kwartaal van 2025 op die hoogste vlakke, sedert die indeks in 2015 saamgestel word.
-
1 week ago |
maroelamedia.co.za | Antoinette Slabbert
Die proses wat die energiereguleerder Nersa volg om elektrisiteitstariewe vir munisipale voorsieningsgebiede te bepaal, is onbillik en betekenisvolle openbare deelname is onmoontlik sonder toegang tot belangrike ondersoeke oor die koste van dienslewering. Só sê die Suid-Afrikaanse Eiendomsvereniging (Sapoa) in sy voorlegging aan Nersa rakende die elektrisiteitstariefaansoeke vir die 2025-’26-boekjaar.
-
1 week ago |
citizen.co.za | Antoinette Slabbert
The process energy regulator Nersa is following to determine electricity tariffs for municipal supply areas is procedurally unfair, and meaningful public participation is impossible without access to crucial cost-of-supply (CoS) studies. This is the view expressed by the South African Property Owner’s Association (Sapoa) in its submission to Nersa regarding the electricity tariff applications for 2025/26. Nersa is currently considering the applications of about 172 municipal distributors.
Try JournoFinder For Free
Search and contact over 1M+ journalist profiles, browse 100M+ articles, and unlock powerful PR tools.
Start Your 7-Day Free Trial →X (formerly Twitter)
- Followers
- 796
- Tweets
- 1K
- DMs Open
- No

RT @Nelliebrand: Coronation: As outsiders we do not yet know why the book performed so much worse than representations made by management p…

RT @Nelliebrand: Coronation's letter to clients ends... Losses have been incurred, for which we apologise...This has been a humbling experi…

RT @ryanmupfudze: I think @MagnusHeystek is my new favourite person!His articles on @Moneyweb are remarkably entertaining!