
Articles
-
5 days ago |
proagri.co.za | Bianca Henning
Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)ProAgri SA 304395 words‘n Seisoen van saamstaan en vooruitkykNAMPO het weer eens bewys waarom dit die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond is. Vier dae lank het die landbousektor saamgekom – boere, verskaffers, kundiges en families – om die nuutste tegnologie te beleef, handete vat, en idees uit te ruil.
-
5 days ago |
proagri.co.za | Bianca Henning
Categories: Artikels, MeganisasieBoer slimmer, nie harder: Valtrac wys hoe by NAMPO 2025921 wordsSuid-Afrikaanse boere weet: om winsgewend te boer in vandag se uitdagende landbouklimaat vra toerusting wat nie net sterk is nie, maar ook slim werk. By NAMPO 2025 het Valtrac weer gewys hoekom hulle die vennoot is waarop boere kan staatmaak.
-
5 days ago |
proagri.co.za | Bianca Henning
Categories: Artikels, Vee en WildAanplant van doringlose turksvye as alternatiewe veevoer: Deel 3794 wordsDoringlose turksvye (Opuntia spp.) is besig om vinnig naam te maak as ՚n volhoubare en kostedoeltreffende bron van veevoer, veral in droër streke waar tradisionele weiding onder druk is. Bo en behalwe sy voedsaamheid en waterhouvermoë, bied die plant ook ekonomiese geleenthede vir boere wat hul produksiebasisse wil diversifiseer.
-
6 days ago |
proagri.co.za | Bianca Henning
Categories: Mechanisation videos, Resource management videos, VideosVIDEO: So kan PTx jou boerdery tot die volgende vlak neem59 wordsDie wêreld van presisieboerdery ontwikkel vinnig, en AGCO is aan die voorpunt met hulle nuwe tegnologievaandel: PTx – oftewel “Precision Technology Exponential”. Maar wat beteken dit vir die Suid-Afrikaanse boer? Emile Renke van AGCO het by NAMPO verduidelik wat PTx behels, hoe dit werk en hoe dit boerdery slimmer, vinniger en meer winsgewend maak.
-
1 week ago |
proagri.co.za | Bianca Henning
Categories: Artikels, MeganisasieLEMKEN wys weer bewese tegnologie by NAMPO 20251571 wordsBy LEMKEN hoef niks regtig bekendgestel te word nie … die naam is al lank sinoniem met gehalte, betroubaarheid en beproefde landboutoerusting wat sy staal wys in Suid-Afrikaanse lande. Tog het LEMKEN by NAMPO 2025 weer gewys hoekom hulle boere se vertroue jaar ná jaar wen.
Try JournoFinder For Free
Search and contact over 1M+ journalist profiles, browse 100M+ articles, and unlock powerful PR tools.
Start Your 7-Day Free Trial →