Chantélle Hartebeest's profile photo

Chantélle Hartebeest

Journalist at Food for Mzansi

🦋𝐴𝑠 𝑝𝑎𝑠𝑠𝑖𝑜𝑛𝑎𝑡𝑒𝑙𝑦 𝑎𝑠 𝑦𝑜𝑢 𝑠𝑝𝑒𝑎𝑘 𝑦𝑜𝑢 𝑠ℎ𝑜𝑢𝑙𝑑 𝑙𝑖𝑠𝑡𝑒𝑛. ✝𝐺𝑜𝑑 𝑚𝑎𝑑𝑒 🖋𝐽𝑜𝑢𝑟𝑛𝑎𝑙𝑖𝑠𝑡

Articles

  • 1 week ago | paarlpost.co.za | Chantélle Hartebeest

    Medelye stroom in van alle oorde nadat die nuus van die afsterwe van Willem Erwee, wat die bemarkingspan van Hoër Jongenskool Paarl gelei het, bekendgemaak is. Volgens ‘n verklaring wat die skool uitgesit het is Erwee Vrydag (20 Junie) oorlede. Die oorsaak van sy dood is op die oomblik nog nie bekend.

  • 1 week ago | paarlpost.co.za | Chantélle Hartebeest

    Drie verdagtes het Donderdag (19 Junie) hul eerste verskyning in die Paarl-landdroshof gemaak in verband met die moord op die 16-jarige Chanelle Plaatjies. Onder die verdagtes is Keaton Johnson wat volgens die tienermeisie se familie haar kêrel was. Die ander twee beskuldigdes is Bradley Mamani en Theodore Qatha.

  • 2 weeks ago | paarlpost.co.za | Chantélle Hartebeest

    Chantélle HartebeestTupper what? Tupper where? Tupperware!The well known food-storage containers that everyone grew up with are back. This comes after Tupperware outlets across the globe were forced to shut after the main company filed for bankruptcy. Marilyn Joseph, Western Cape Tupperware representative, said this had a ripple effect on the production of this product in South Africa.

  • 2 weeks ago | paarlpost.co.za | Chantélle Hartebeest

    Vier vroue is Sondagnag (8 Junie) deur rowers oorrompel in hul woning in Franschhoek. Volgens Kurt Maske, ‘n paramedikus in die gebied, het die insident net na 01:00 gebeur. “Drie mans het die huis binnegedring en die vroue vasgebind wat by die huis woon. Hoewel, die vroue fisies ongedeerd is, vertel hulle dat twee van die mans baie aggressief was.

  • 3 weeks ago | novusmedia.co.za | Chantélle Hartebeest

    Die erfenis van Afrikaans is Saterdag (7 Junie) gevier by die Anglo Boere-Oorlog Monument in die Paarl. Die geleentheid is aangebied deur die Anglo Boere-Oorlog Monument Trust by die Laborie-wynlandgoed, waar ‘n monument opgerig is ter nagedagtenis van die geskiedkundige gebeurtenis in Suid-Afrika. Die bekende radio omroeper, Martelize Brink, het die program gelei.

Contact details

Socials & Sites

Try JournoFinder For Free

Search and contact over 1M+ journalist profiles, browse 100M+ articles, and unlock powerful PR tools.

Start Your 7-Day Free Trial →

Coverage map

X (formerly Twitter)

Followers
307
Tweets
4K
DMs Open
No
Chantélle Hartebeest
Chantélle Hartebeest @Chantelle1960
14 May 25

RT @iambrillyant: may, pour patience into my cup until it overflows and drown out any temptation to shallow myself for energy lacking the d…

Chantélle Hartebeest
Chantélle Hartebeest @Chantelle1960
14 May 25

RT @iambrillyant: it will find you again. your happiness, your peace, your inspiration. it will reach you eventually, but for now, maybe yo…

Chantélle Hartebeest
Chantélle Hartebeest @Chantelle1960
14 May 25

RT @iambrillyant: not everyone’s acknowledgement of your absence is out of appreciation. some people can only validate their own existence…