Articles

  • 2 weeks ago | litnet.co.za | Elsabe Brits

    Elsabé Brits skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Daar word geraam dat 10% van mense van 65 jaar en ouer Alzheimer se siekte het, en dié syfer sal teen 2050 verdubbel. Hoe vorder die navorsing tans om die komplekse breinsiekte te ontrafel? En wat het ’n virus en stampe teen die kop met alles te doen? Ja, almal van ons misplaas soms ’n bril, of motorsleutels. Maar nie die héle tyd telkemale per dag nie. Jy kan terugloop op jou spore en dit vind.

  • 2 weeks ago | nature.com | Elsabe Brits

    Lire en françaisHundreds of curled-up fossils of a small burrowing reptile that lived in the lowlands of the ancient supercontinent of Gondwana some 250 million years ago, have been discovered in South Africa. The research, published in Palaeo1, showed the skeletons are all the same reptile species, Procolophon trigoniceps, and they include both adults and juveniles.

  • 4 weeks ago | dailymaverick.co.za | Elsabe Brits

    Researchers have extracted 2 million-year-old protein remains from ancient pre-human teeth to reveal biological sex and genetic variability. Researchers have extracted 2 million-year-old protein remains from ancient pre-human teeth to reveal biological sex and genetic variability. The teeth are from Paranthropus robustus, an extinct hominin genus that emerged and evolved in Africa between 2.8 and 1.2 Ma. It is considered to be a side branch of our evolutionary tree.

  • 1 month ago | litnet.co.za | Elsabe Brits

    Elsabé Brits skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Daar is jaarliks tussen 7 000 en 12 000 seisoenale griepsterftes in Suid-Afrika, en meer as 40 000 mense moet in die hospitaal behandel word. Jy kan egter voorkomend optree teen griep en ander oordraagbare siektes deur entstowwe te neem, skryf Elsabé Brits. Daar is ’n verskil tussen seisoenale griep en ’n griepvirus wat ’n dodelike pandemie veroorsaak. Met die jaarlikse griep is daar net geringe veranderings (antigene verskuiwings) aan die virusse.

  • 2 months ago | litnet.co.za | Elsabe Brits

    Elsabé Brits skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. In die omvattendste wetenskaplike studie nóg oor wat met vroue se liggame gebeur vóór en ná swangerskap, is gesien hoe essensiële biologiese metings verander word deur ’n fetus te dra en uiteindelik geboorte te skenk. Dié reuse studie is onlangs deur ’n internasionale span in die vakjoernaal Science Advances gepubliseer.

Try JournoFinder For Free

Search and contact over 1M+ journalist profiles, browse 100M+ articles, and unlock powerful PR tools.

Start Your 7-Day Free Trial →

Coverage map

X (formerly Twitter)

Followers
2K
Tweets
4K
DMs Open
No
Elsabe Brits
Elsabe Brits @elsabebrits
11 Jun 25

Fossilised reptile colony provides evidence of earliest communal living https://t.co/bqIVXcbRyT @GenusPalaeo

Elsabe Brits
Elsabe Brits @elsabebrits
31 May 25

https://t.co/FzCJjyb18y Sent with my Daily Maverick App (https://t.co/OyREv8cySP)

Elsabe Brits
Elsabe Brits @elsabebrits
21 Apr 25

RT @BladeoftheS: It's a good question. https://t.co/5zRJ38lPN6