
Articles
-
2 weeks ago |
rooirose.co.za | Catherine Schenck
Die 5 beste oefeninge vir ’n ferm agterstewe deur Anet Schoeman. Foto’s Peter Whitfield. Produksie Melissa-Jade Myburgh; Stilis Anet Schoeman; Model Nika Schoeman. Oefeninge: Candice Carr; Advies Yolanda Kruger. Die 5 beste oefeninge vir ’n ferm sitvlak Maak vrede met jou sitvlak en fokus eerder op ’n mooi geronde vorm as om die hele tyd oor die grootte bekommerd te wees. Kurwes is beslis in … Die beste deel is dat jy hierdie oefeninge tuis kan doen, sonder enige hulpmiddels. Hoe werk dit?
-
3 weeks ago |
rooirose.co.za | Catherine Schenck
Kaneelsouskluitjies deur Vickie de Beer. Foto: Michael le Grange Kaneelsouskluitjies Genoeg vir 4. Bestanddele 250 ml (1 k) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeierknypie sout30 ml (2 e) botter1 eier30 ml (2 e) suiker60 ml (4 e) melkKaneelsous125 ml (½ k) suiker15 ml (1 e) kaneel30 ml (2 e) botter Metode Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam. Vryf die botter by die meel in tot dit soos fyn broodkrummels lyk. Klits die eier en suiker saam. Gooi die melk geleidelik by die eiers.
-
3 weeks ago |
rooirose.co.za | Catherine Schenck
10 dinge wat jy nooit vir jou tiener moet sê nie deur Anys Rossouw 10 dinge wat jy nooit vir jou tiener moet sê nie Geduld en wysheid, en baie daarvan. Dís wat ouers nodig het om tieners wat in hul storm-en-drang-jare is te hanteer. Die tydperk kan ’n avontuur of ’n nagmerrie wees. Die tienerjare stel soveel eise aan kinders. Hul lewe, liggame en verhoudings verander ingrypend.
-
3 weeks ago |
today.westlaw.com | Tim Cocks |Sfundo Parakozov |Don Durfee |Catherine Schenck
WASHINGTON/JOHANNESBURG (Reuters) -The Trump administration on Monday welcomed 59 white South Africans it has granted refugee status in the U.S. for being deemed victims of racial discrimination, a move that has drawn criticism from Democrats and...
-
1 month ago |
rooirose.co.za | Catherine Schenck
Voel jou tiener eensaam? deur Mariette Snyman Eensaamheid is deesdae ’n groter kwessie onder tieners en jong volwassenes as onder hul grootouers, het Britse navorsers onlangs vasgestel. “’n Derde van die jongmense tussen 16 en 24 voel die meeste van die tyd eensaam, byna drie keer soveel as mense bo 65.”As jongmense vir wie die toekoms wink meer verlate voel as mense met die grootste deel van hul lewe en waarskynlik ’n paar verliese agter die rug, wek dit kommer.
Try JournoFinder For Free
Search and contact over 1M+ journalist profiles, browse 100M+ articles, and unlock powerful PR tools.
Start Your 7-Day Free Trial →X (formerly Twitter)
- Followers
- 77
- Tweets
- 324
- DMs Open
- No