Maroela Media
Maroela Media is your go-to place for Afrikaans content online, offering trustworthy and well-rounded news coverage along with a variety of other features.
Outlet metrics
Global
#18728
South Africa
#117
Computers Electronics and Technology
#32
Articles
-
1 day ago |
maroelamedia.co.za | Christel Raubenheimer Cornelissen
Boere moet ʼn gebalanseerde benadering volg en die voordele van verbeterde marktoestande en laer rentekoerse gebruik, terwyl hulle die risiko’s wat stygende koste en blywende markonsekerheid inhou, steeds slim bestuur. “Finansiële veerkragtigheid en slim beplanning gaan deurslaggewend wees om momentum in die komende maande te behou,” sê Des Lesele, ʼn senior bestuurder vir landbousake by Nedbank.
-
1 day ago |
maroelamedia.co.za | Christel Raubenheimer Cornelissen
Hulle sê as dit regtig koud raak, dra Suid-Afrikaners twee kortbroeke om warm te bly. En dit is dalk nou tyd vir daardie tweede kortbroek. Die koue het sy tande in groot dele van die land ingeslaan – maar die bibberweer sorg darem vir pragtige foto’s. Werner en Lizandi Naude bedryf ʼn saaiboerdery op die plaas Kaalpan net buite Welkom op die Bultfontein-pad. Hier het die kwik Vrydag net ná 06:00 tot -6°C gedaal, met Lizandi wat die bitter koue in foto’s vasgevang het.
-
3 days ago |
maroelamedia.co.za | Christel Raubenheimer Cornelissen
Hulle sê die lewe is te kort om net een soort Sauvignon Blanc te drink. In Suid-Afrika is wynliefhebbers geseën met ʼn diverse verskeidenheid streke wat sorg vir verskeie style – en daar is iets vir elkeen se smaak. Watter landgoedere produseer Suid-Afrika se voorste Sauvignon Blanc-wyn? Om dít te bepaal, is inskrywings vir die jaarlikse FNB Sauvignon Blanc SA Top 10 nou oop en vir die 19de keer kry wynmakers die kans om die gehalte van hul wyne teen ander te meet.
-
3 days ago |
maroelamedia.co.za | Christel Raubenheimer Cornelissen
ʼn Oorwinning in die stryd teen bek-en-klouseer gaan deurslaggewend wees vir Suid-Afrika se rooivleisbedryf, met uitbrekings sedert 2019 wat geweldige terugslae vir die sektor tot gevolg gehad het. “Wat nou nodig is, is gekoördineerde waarneming en fisieke ingryping om die verspreiding van die siekte na diere wat nie geraak is nie, te verhoed, en diere in te ent om te verhoed dat hulle die siekte opdoen,” sê Willie Aucamp, nasionale woordvoerder van die DA.
-
4 days ago |
maroelamedia.co.za | Christel Raubenheimer Cornelissen
Deur Eugene GunningVerby is die dae dat atlete suid van die Outeniquaberge rekords moet jaag op grond- en grasbane. Atlete moes dalk agt jaar wag, maar ʼn splinternuwe tartanbaan van R40 miljoen is Maandag by die Rosemoor-sportstadion op George in gebruik geneem. Tot dusver was die enigste tartanbaan in die gebied die een op Oudtshoorn.
Maroela Media journalists
Contact details
Address
123 Example Street
City, Country 12345
Phone
+1 (555) 123-4567
Email Patterns
Contact Forms
Contact Form
Website
http://maroelamedia.co.zaTry JournoFinder For Free
Search and contact over 1M+ journalist profiles, browse 100M+ articles, and unlock powerful PR tools.
Start Your 7-Day Free Trial →