Articles

  • 1 week ago | flipboard.com | Dustin Wetdewich

    WATCH: Public unrest in the early hours of Youth Day

  • 1 week ago | citizen.co.za | Dustin Wetdewich

    Ná verskeie publikasieprobeerslae oor bykans ’n eeu is die eerste omvattende geskiedeniswerk  oor die Suid-Afrikaanse kommandostelsel uiteindelik bekendgestel met die boek van dr. Gerhard Kamffer , Die geskiedenis van die kommando’s: 1715–2003. Die bekendstgelling is op  14 Junie by die FAK-Lapa aan die voet van die Voortrekkermonument gehou. Dié besonderse boek bied ’n baanbrekersblik op byna 300 jaar van die kommando’s; hul ontstaan, rol en bydrae tot Suid-Afrika se geskiedenislandskap.

  • 2 weeks ago | flipboard.com | Dustin Wetdewich

    The Citizen flipped this story into potchefstroom herald•7m

  • 2 weeks ago | citizen.co.za | Dustin Wetdewich

    Die Luiperds het op 14 Junie hulle Curriebeker eerste afdeling wedstryd met n wen teen Grens afgeskop. Die Noordwesters het Grens op Olënpark met 47-20 laat les opsê. Dit is ʼn merkwaardige verbetering na die Luipies, die Grens met slegs een punt in die SA Beker vroeër vanjaar geklop het. Die Mielieboere het sewe drieë in die sege gedruk. Die Luiperds moet nou volgende naweek na Kemptonpark reis om die gevaarlike Valke aan te durf.

  • 2 weeks ago | citizen.co.za | Dustin Wetdewich

    Vanjaar se Luiperds laerskole eindstryde word weer soos oudergewoonte op Olënpark gespeel. Die kaalvoet rugby kampioene gaan op 17 Junie bepaal word. Die Herald het verlede jaar se grootskole kampioene met relatiewe sukses voorspel, alhoewel vanjaar se speelveld heel anders lyk gaan ons rugby kenners weer probeer. Rustenburg se groot skole vorm vanjaar deel van die liga wat dit vir die Klerksdorp en Potch spanne moeiliker gemaak het om tot in die eindstryd te kom.

Journalists covering the same region

Claire Bargelès's journalist profile photo

Claire Bargelès

South Africa Correspondent at Radio France Internationale (RFI)

Claire Bargelès primarily covers news in Pretoria, Gauteng, South Africa and surrounding areas.

Ihsaan Haffejee's journalist profile photo

Ihsaan Haffejee

Photojournalist at New Frame

Photojournalist at The Star Newspaper

Ihsaan Haffejee primarily covers news in Johannesburg, Gauteng, South Africa and surrounding areas.

Arisja Misselhorn

Reporter at Ridge Times

Arisja Misselhorn primarily covers news in Pretoria, Gauteng, South Africa and surrounding areas.

Neil Manthorp's journalist profile photo

Neil Manthorp

Columnist at Business Live

Neil Manthorp primarily covers news in Johannesburg, Gauteng, South Africa and surrounding areas.

Kgomotso Modise's journalist profile photo

Kgomotso Modise

News Reporter at Eyewitness News

Kgomotso Modise primarily covers news in Pretoria, Gauteng, South Africa and surrounding areas.